Barok argitektuur

'n Boustyl van die Barok-era.

Barok argitektuur is 'n hoogs dekoratiewe en teatrale styl wat in die vroeë 17de eeu in Italië verskyn het en geleidelik oor Europa versprei het. Dit is oorspronklik ingestel deur die Katolieke Kerk, veral deur die Jesuïete, as 'n manier om die Reformasie en die Protestantse kerk te bekamp met 'n nuwe argitektuur wat verbasing en ontsag geïnspireer het.[1] Dit het sy hoogtepunt bereik in die Hoë Barok (1625–1675), toe dit in kerke en paleise in Italië, Spanje, Portugal, Frankryk, Beiere en Oostenryk gebruik is. In die Laat Barok tydperk (1675–1750), dit het tot by Rusland en die Spaanse en Portugese kolonies in Latyns-Amerika bereik. Rondom 1730 het 'n selfs meer uitgebreide dekoratiewe variant genaamd Rococo verskyn en in Sentraal-Europa gefloreer.[2][3]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Bailey
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Oudin
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Ducher

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search